Accepting the Naledi Executive Director's Award, Frans Swart said: Thank you very much Mr Chairman, Board, Executive Director and all members of the Naledis. It is indeed an honour for me to accept this Executive Director’s Award on behalf of Lefra Productions as well as on behalf of all actors, artists, directors, writers, designers, technicians, staff, theatre managements and everybody involved in our productions through the years. Each and every production has been a wonderful experience as well as an exciting journey in what we love most - theatre. It is therefore such an honour for me to be recognised in such a wonderful manner. Lefra is raakgesien. Thank you Naledis! Thank you Dawn!
I would like to thank my wife, Hannelie and kids, Anmari, Phillru and Frans-Hendrik for supporting me all the way. Theatre doesn’t keep time and is a bit of a monster to feed every day. Thanks for your continued support. Then to my management staff – you are the greatest. Charl Senekal, Shaun van Eck, Zena Kannemeyer and Hugo Hewitt. Without you, there is no Lefra!
Dames en Here – dit gaan goed met Afrikaanse Teater. Sekere Afrikaanse Mediagroepe het egter eers begin om kunsblaaie te verminder en later totaal te verwater. Alles draai deesdae net om Hollywood sensasie en ons eie popkultuur, want dit verkoop koerante. Ek het nie ‘n groot probleem daarmee nie (dis nou om koerante te verkoop nie), maar bestuur van hierdie magtige koerant en tydskrif groepe – dink ook net vir ‘n oomblik dat julle ‘n verantwoordelikheid het teenoor die Afrikaanse kultuur, waarvan teater ‘n baie groot tradisie het. Sir Winston Churchill het gesê ‘n land se status word aan sy kultuur geken. Produksiehuise soos Lefra kry nie ‘n sent subsidie van nerens nie – ons moet teaterproduksies totaal op eie stoom finansier en aanbied. As julle nie meer bereid is om spasie af te staan aan die uitvoerende of beeldende kunste nie en selfs ook nie aan die letterkunde nie – wat doen julle vir die bevordering van die Afrikaanse kuns en kultuur in ‘n rugbymal samelewing. Julle het ‘n verantwoordelikheid – kom dit na en help ons om te bou aan ‘n teaterkultuur in Suid-Afrika.
Soos Van Wyk Louw sy Beiteltjie geslyp en geslyp het totdat hy klink en blink – so slyp ons by Lefra aan teater hier in Suid-Afrika. Met die hulp van ons Hemelse Vader is ons in baie opwindende tye en gaan dit goed met teater in Suid-Afrika. And for this, we are very thankful. Thankful towards all our talented performing artists and thankful towards all our audiences. Once again – thank you very much Naledi for this honour! I thank you!

.
Tuesday, March 8, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment